-
1 Konings 16:23Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 In die 31ste jaar van koning Asa van Juda het Omri koning oor Israel geword, en hy het 12 jaar lank regeer. Hy het ses jaar lank in Tirsa regeer.
-