1 Konings 18:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 So waar as wat Jehovah u God lewe, my heer het by elke nasie en koninkryk na u laat soek. Nadat hulle gesê het: ‘Hy is nie hier nie,’ het hy daardie koninkryk en daardie nasie laat sweer dat hulle u nie kon vind nie.+
10 So waar as wat Jehovah u God lewe, my heer het by elke nasie en koninkryk na u laat soek. Nadat hulle gesê het: ‘Hy is nie hier nie,’ het hy daardie koninkryk en daardie nasie laat sweer dat hulle u nie kon vind nie.+