1 Konings 19:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Iseʹbel het toe ’n boodskapper na Eliʹa gestuur en gesê: “Mag die gode my swaar straf* as ek jou nie môre teen hierdie tyd soos elkeen van hulle maak nie!” 1 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 19:2 Volg hulle geloof na, bl. 101 Die Wagtoring,2011/7/1, bl. 19
2 Iseʹbel het toe ’n boodskapper na Eliʹa gestuur en gesê: “Mag die gode my swaar straf* as ek jou nie môre teen hierdie tyd soos elkeen van hulle maak nie!”