-
1 Konings 21:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 Hy het geantwoord: “Omdat ek vir Nabot, die Jisreëliet, gesê het: ‘Verkoop jou wingerd aan my. Of as jy wil, sal ek vir jou ’n ander wingerd in die plek daarvan gee.’ Maar hy het gesê: ‘Ek sal nie my wingerd vir u gee nie.’”
-