2 Konings 18:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 En moenie dat Hiskiʹa julle op Jehovah laat vertrou nie deur te sê: “Jehovah sal ons vir seker red. Hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+
30 En moenie dat Hiskiʹa julle op Jehovah laat vertrou nie deur te sê: “Jehovah sal ons vir seker red. Hierdie stad sal nie in die hand van die koning van Assiʹrië gegee word nie.”+