2 Konings 18:37 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 37 Eljaʹkim, die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding* was, Sebna, die sekretaris, en Joag, die seun van Asaf, die geskiedskrywer, het met geskeurde klere na Hiskiʹa toe gegaan en hom vertel wat die Rabʹsake gesê het.
37 Eljaʹkim, die seun van Hilkiʹa, wat oor die huishouding* was, Sebna, die sekretaris, en Joag, die seun van Asaf, die geskiedskrywer, het met geskeurde klere na Hiskiʹa toe gegaan en hom vertel wat die Rabʹsake gesê het.