2 Konings 19:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel, wat op die troon bo* die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde.+ U het die hemel en die aarde gemaak.
15 En Hiskiʹa het voor Jehovah begin bid+ en gesê: “O Jehovah, die God van Israel, wat op die troon bo* die gerubs sit,+ u alleen is die ware God van al die koninkryke van die aarde.+ U het die hemel en die aarde gemaak.