-
2 Konings 19:21Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
21 Dít is wat Jehovah oor hom sê:
“Die maagdelike dogter van Sion verag jou, sy lag jou uit.
Die dogter van Jerusalem skud haar kop vir jou.
-