2 Konings 20:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Wat die res van die geskiedenis van Hiskiʹa betref, al sy magtige dade en hoe hy die dam+ en die kanaal gemaak en die water in die stad ingebring het,+ dit is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Juda. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 20:20 Die Wagtoring,2009/5/1, bl. 27
20 Wat die res van die geskiedenis van Hiskiʹa betref, al sy magtige dade en hoe hy die dam+ en die kanaal gemaak en die water in die stad ingebring het,+ dit is opgeteken in die boek met die geskiedkundige verslae van die konings van Juda.