2 Konings 22:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Daarom sal ek jou in vrede laat sterf,* en jy sal in vrede begrawe word, en jy sal nie al die rampspoed sien wat ek oor hierdie plek sal bring nie.’”’” Toe het hulle die antwoord aan die koning oorgedra. 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 22:20 Die Wagtoring,2000/12/15, bl. 30 2000/9/15, bl. 30
20 Daarom sal ek jou in vrede laat sterf,* en jy sal in vrede begrawe word, en jy sal nie al die rampspoed sien wat ek oor hierdie plek sal bring nie.’”’” Toe het hulle die antwoord aan die koning oorgedra.