2 Konings 23:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Hy het die heilige paal*+ uit die huis van Jehovah na die buitewyke van Jerusalem geneem, na die Kidron-vallei. Hy het dit in die Kidron-vallei verbrand+ en dit fyngemaal en die stof oor die grafte van die gewone mense gestrooi.+
6 Hy het die heilige paal*+ uit die huis van Jehovah na die buitewyke van Jerusalem geneem, na die Kidron-vallei. Hy het dit in die Kidron-vallei verbrand+ en dit fyngemaal en die stof oor die grafte van die gewone mense gestrooi.+