15 Hy het ook die altaar in Bet-El en die offerhoogte wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, gemaak het en wat Israel laat sondig het,+ afgebreek. Nadat hy daardie altaar en die offerhoogte afgebreek het, het hy die offerhoogte verbrand, dit fyngemaal en die heilige paal* verbrand.+