2 Konings 25:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 In die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê in die 19de jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+ 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 25:8 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 11
8 In die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê in die 19de jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+