2 Konings 4:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 Hy het dadelik vir Gehaʹsi gesê: “Maak jou klere om jou heupe vas+ en neem my staf en gaan. As jy iemand teëkom, moet jy hom nie groet nie, en as iemand jou groet, moet jy hom nie antwoord nie. Gaan sit my staf op die seun se gesig.”
29 Hy het dadelik vir Gehaʹsi gesê: “Maak jou klere om jou heupe vas+ en neem my staf en gaan. As jy iemand teëkom, moet jy hom nie groet nie, en as iemand jou groet, moet jy hom nie antwoord nie. Gaan sit my staf op die seun se gesig.”