-
2 Konings 5:17Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Uiteindelik het Naäman gesê: “Goed dan, maar laat daar asseblief aan u kneg grond van hierdie land gegee word, soveel as wat twee muile kan dra, want u kneg sal nie meer ’n brandoffer of ’n offerande aan enige ander god as Jehovah offer nie.
-