-
2 Konings 6:2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
2 Laat ons asseblief na die Jordaanrivier gaan. Laat elkeen van ons ’n stomp daar gaan haal en daar vir ons ’n plek maak om in te woon.” Hy het gesê: “Gaan.”
-