-
2 Konings 6:32Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
32 Eliʹsa het in sy huis gesit, en die ouermanne het by hom gesit. Die koning het ’n boodskapper voor hom uit gestuur, maar voordat die boodskapper daar aangekom het, het Eliʹsa vir die ouermanne gesê: “Het julle gesien hoe hierdie seun van ’n moordenaar+ beveel het dat my kop afgekap moet word? As julle die boodskapper sien kom, moet julle die deur toemaak, en julle moet die deur toedruk sodat hy nie kan inkom nie. Hoor julle nie die geluid van sy heer se voetstappe kort agter hom nie?”
-