2 Konings 15:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jehovah het die koning met melaatsheid getref, en hy het tot die dag van sy dood ’n melaatse gebly.+ Hy het in ’n aparte huis gewoon,+ terwyl Jotam,+ die koning se seun, oor die paleis was en as regter vir die volk van die land opgetree het.+ 2 Konings Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:5 Die Wagtoring,2015/4/15, bl. 15-20 2005/8/1, bl. 11
5 Jehovah het die koning met melaatsheid getref, en hy het tot die dag van sy dood ’n melaatse gebly.+ Hy het in ’n aparte huis gewoon,+ terwyl Jotam,+ die koning se seun, oor die paleis was en as regter vir die volk van die land opgetree het.+