2 Konings 15:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë. Hy het sy hele lewe lank nie afgewyk van al die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+
18 Hy het bly doen wat sleg is in Jehovah se oë. Hy het sy hele lewe lank nie afgewyk van al die sondes wat Jeroʹbeam, die seun van Nebat, Israel laat pleeg het nie.+