2 Konings 16:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Koning Resin van Sirië en koning Peka van Israel, die seun van Remaʹlia, het teen Jerusalem opgetrek om oorlog te voer.+ Hulle het Jerusalem beleër, die stad waar Agas was, maar hulle kon nie die stad inneem nie.
5 Koning Resin van Sirië en koning Peka van Israel, die seun van Remaʹlia, het teen Jerusalem opgetrek om oorlog te voer.+ Hulle het Jerusalem beleër, die stad waar Agas was, maar hulle kon nie die stad inneem nie.