1 Kronieke 5:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Omdat hulle God vir hulp gevra het in die oorlog en op hom vertrou het, het hy hulle smeekgebed beantwoord. Hulle het hulp ontvang in die oorlog, en die Hagriete en almal wat by hulle was, is in hulle hand gegee.+ 1 Kronieke Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 5:20 Die Wagtoring,2005/10/1, bl. 9
20 Omdat hulle God vir hulp gevra het in die oorlog en op hom vertrou het, het hy hulle smeekgebed beantwoord. Hulle het hulp ontvang in die oorlog, en die Hagriete en almal wat by hulle was, is in hulle hand gegee.+