1 Kronieke 6:32 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 32 Hulle was verantwoordelik vir die sang by die tabernakel, die tent van samekoms, totdat Salomo die huis van Jehovah in Jerusalem gebou het.+ Hulle het hulle diens gedoen soos dit vir hulle voorgeskryf was.+
32 Hulle was verantwoordelik vir die sang by die tabernakel, die tent van samekoms, totdat Salomo die huis van Jehovah in Jerusalem gebou het.+ Hulle het hulle diens gedoen soos dit vir hulle voorgeskryf was.+