1 Kronieke 12:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hulle was gewapen met die boog, en hulle kon met die regterhand en die linkerhand+ klippe met ’n slingervel gooi+ en pyle met ’n boog skiet. Hulle was van die broers van Saul uit Benjamin.+
2 Hulle was gewapen met die boog, en hulle kon met die regterhand en die linkerhand+ klippe met ’n slingervel gooi+ en pyle met ’n boog skiet. Hulle was van die broers van Saul uit Benjamin.+