5 En Dawid het gesê: “My seun Salomo is jonk en onervare,+ en die huis wat vir Jehovah gebou moet word, moet so pragtig en indrukwekkend wees+ dat al die lande daarvan sal hoor.+ Daarom sal ek vir hom voorbereidings tref.” Dawid het dus baie boumateriaal voor sy dood bymekaargemaak.