-
1 Kronieke 25:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Hulle almal was die seuns van Heman. Hy was ’n siener van die koning wat sake in verband met die ware God bekend gemaak het tot sy eer, en daarom het die ware God vir Heman 14 seuns en 3 dogters gegee.
-