2 Kronieke 1:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Salomo het al hoe meer strydwaens en perde* vir hom gekry. Hy het 1 400 strydwaens en 12 000 perde* gehad,+ en hy het hulle in die strydwastede+ en naby die koning in Jerusalem gehou.+
14 Salomo het al hoe meer strydwaens en perde* vir hom gekry. Hy het 1 400 strydwaens en 12 000 perde* gehad,+ en hy het hulle in die strydwastede+ en naby die koning in Jerusalem gehou.+