2 Kronieke 8:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Salomo se werk was dus goed georganiseer,* van die dag dat die fondament van die huis van Jehovah gelê is+ totdat dit voltooi is. So is die huis van Jehovah voltooi.+
16 Salomo se werk was dus goed georganiseer,* van die dag dat die fondament van die huis van Jehovah gelê is+ totdat dit voltooi is. So is die huis van Jehovah voltooi.+