2 Kronieke 11:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die Leviete het hulle weivelde en hulle eiendom verlaat+ en na Juda en Jerusalem gegaan omdat Jeroʹbeam en sy seuns hulle nie toegelaat het om as priesters vir Jehovah te dien nie.+
14 Die Leviete het hulle weivelde en hulle eiendom verlaat+ en na Juda en Jerusalem gegaan omdat Jeroʹbeam en sy seuns hulle nie toegelaat het om as priesters vir Jehovah te dien nie.+