2 Kronieke 20:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nou het die manne van Ammon, Moab en die bergstreek Seïr+ teen ons opgetrek. Toe Israel uit Egipte gekom het, het u die Israeliete nie toegelaat om hulle gebied binne te val nie, en Israel het van hulle af weggedraai en hulle nie vernietig nie.+
10 Nou het die manne van Ammon, Moab en die bergstreek Seïr+ teen ons opgetrek. Toe Israel uit Egipte gekom het, het u die Israeliete nie toegelaat om hulle gebied binne te val nie, en Israel het van hulle af weggedraai en hulle nie vernietig nie.+