2 Kronieke 20:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 En die Ammoniete en die Moabiete het die inwoners van die bergstreek Seïr+ aangeval om hulle te vernietig en uit te roei. En nadat hulle die inwoners van Seïr doodgemaak het, het hulle mekaar doodgemaak.+
23 En die Ammoniete en die Moabiete het die inwoners van die bergstreek Seïr+ aangeval om hulle te vernietig en uit te roei. En nadat hulle die inwoners van Seïr doodgemaak het, het hulle mekaar doodgemaak.+