2 Kronieke 22:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ahaʹsia was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Ataʹlia,+ die kleindogter* van Omri.+
2 Ahaʹsia was 22 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het een jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Ataʹlia,+ die kleindogter* van Omri.+