2 Kronieke 24:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het,+ en hy het 40 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibʹja van Berseʹba.+
24 Joas was sewe jaar oud toe hy koning geword het,+ en hy het 40 jaar lank in Jerusalem regeer. Sy ma was Sibʹja van Berseʹba.+