2 Kronieke 24:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Hoewel die Siriërs ’n klein leërmag gehad het, het Jehovah hulle die oorwinning oor die groot leërmag van Juda gegee+ omdat die volk Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het. So is die Siriërs gebruik om Joas te straf.
24 Hoewel die Siriërs ’n klein leërmag gehad het, het Jehovah hulle die oorwinning oor die groot leërmag van Juda gegee+ omdat die volk Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het. So is die Siriërs gebruik om Joas te straf.