2 Kronieke 28:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hy het offerrook in die Vallei van die Seun van Hinnom* laat opgaan en sy seuns in die vuur verbrand+ omdat hy die afskuwelike gebruike gevolg het van die nasies+ wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.
3 En hy het offerrook in die Vallei van die Seun van Hinnom* laat opgaan en sy seuns in die vuur verbrand+ omdat hy die afskuwelike gebruike gevolg het van die nasies+ wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.