9 As julle na Jehovah terugkeer, sal dié wat julle broers en julle seuns gevange geneem het, genade aan hulle betoon+ en hulle na hierdie land laat terugkeer.+ Want Jehovah julle God is vol medelye en genade,+ en hy sal julle nie verwerp as julle na hom terugkeer nie.”+