2 Kronieke 30:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Hiskiʹa het al die Leviete wat Jehovah met goeie oordeel gedien het, aangemoedig. En hulle het gedurende die sewe dae van die fees geëet,+ vrede-offers* geoffer+ en Jehovah, die God van hulle voorvaders, gedank.
22 Hiskiʹa het al die Leviete wat Jehovah met goeie oordeel gedien het, aangemoedig. En hulle het gedurende die sewe dae van die fees geëet,+ vrede-offers* geoffer+ en Jehovah, die God van hulle voorvaders, gedank.