2 Kronieke 31:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die priesters was volgens hulle vaderhuise+ en volgens die pligte van hulle afdelings+ in die geslagsregister ingeskryf, en dit was ook die geval met die Leviete wat 20 jaar en ouer was.+
17 Die priesters was volgens hulle vaderhuise+ en volgens die pligte van hulle afdelings+ in die geslagsregister ingeskryf, en dit was ook die geval met die Leviete wat 20 jaar en ouer was.+