2 Kronieke 31:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Alles wat hy aangepak het om sy God te dien, het hy met sy hele hart gedoen – of dit nou te doen gehad het met die diens in die huis van die ware God+ of met die Wet en die gebod. En hy was suksesvol.
21 Alles wat hy aangepak het om sy God te dien, het hy met sy hele hart gedoen – of dit nou te doen gehad het met die diens in die huis van die ware God+ of met die Wet en die gebod. En hy was suksesvol.