2 Kronieke 32:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 En hy het hard gewerk om die deel van die muur wat afgebreek was, te herstel, en hy het torings daarop gebou en aan die buitekant nog ’n muur gebou. Hy het ook die Wal*+ van die Stad van Dawid herstel, en hy het baie wapens* en skilde gemaak.
5 En hy het hard gewerk om die deel van die muur wat afgebreek was, te herstel, en hy het torings daarop gebou en aan die buitekant nog ’n muur gebou. Hy het ook die Wal*+ van die Stad van Dawid herstel, en hy het baie wapens* en skilde gemaak.