2 Kronieke 34:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Daarom sal ek jou in vrede laat sterf,* en jy sal in vrede begrawe word, en jy sal nie al die rampspoed sien wat ek oor hierdie plek en sy inwoners sal bring nie.’”’”+ Hulle het die antwoord aan die koning oorgedra.
28 Daarom sal ek jou in vrede laat sterf,* en jy sal in vrede begrawe word, en jy sal nie al die rampspoed sien wat ek oor hierdie plek en sy inwoners sal bring nie.’”’”+ Hulle het die antwoord aan die koning oorgedra.