2 Kronieke 35:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hulle het die Pasga-offers geslag,+ en die priesters het die bloed wat hulle van die Leviete ontvang het, op die altaar gesprinkel,+ en die Leviete het die diere se velle afgetrek.+
11 Hulle het die Pasga-offers geslag,+ en die priesters het die bloed wat hulle van die Leviete ontvang het, op die altaar gesprinkel,+ en die Leviete het die diere se velle afgetrek.+