2 Kronieke 36:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Jojaʹkim+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer. Hy het bly doen wat sleg is in die oë van Jehovah sy God.+
5 Jojaʹkim+ was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy het 11 jaar lank in Jerusalem regeer. Hy het bly doen wat sleg is in die oë van Jehovah sy God.+