Esra 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Toe het die priester Esra opgestaan en vir hulle gesê: “Julle het ontrou opgetree omdat julle met uitlandse vrouens getrou het,+ en deur dit te doen, het julle bygedra tot die skuld van Israel.
10 Toe het die priester Esra opgestaan en vir hulle gesê: “Julle het ontrou opgetree omdat julle met uitlandse vrouens getrou het,+ en deur dit te doen, het julle bygedra tot die skuld van Israel.