Nehemia 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Maar as julle na my terugkeer en my gebooie onderhou en gehoorsaam, sal ek julle bymekaarmaak,+ al is julle tot aan die einde van die hemel verstrooi, en ek sal julle na die plek toe bring wat ek vir my naam uitgekies het.’+
9 Maar as julle na my terugkeer en my gebooie onderhou en gehoorsaam, sal ek julle bymekaarmaak,+ al is julle tot aan die einde van die hemel verstrooi, en ek sal julle na die plek toe bring wat ek vir my naam uitgekies het.’+