Nehemia 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Toe het die koning, terwyl die koningin langs hom gesit het, vir my gevra: “Hoe lank sal jou reis wees, en wanneer sal jy terugkom?” Die koning het toe vir my toestemming gegee om te gaan,+ en ek het vir hom gesê hoe lank ek weg sal wees.+
6 Toe het die koning, terwyl die koningin langs hom gesit het, vir my gevra: “Hoe lank sal jou reis wees, en wanneer sal jy terugkom?” Die koning het toe vir my toestemming gegee om te gaan,+ en ek het vir hom gesê hoe lank ek weg sal wees.+