8 En ek het vir hulle gesê: “Ons het alles gedoen wat ons kon om ons Joodse broers wat aan die nasies verkoop was, terug te koop. Maar gaan julle nou julle eie broers verkoop,+ en gaan hulle weer aan ons verkoop word?” Toe hulle dit hoor, het hulle stilgebly, en hulle het niks gehad om te sê nie.