Nehemia 8:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hy het van dagbreek af tot die middag toe voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, daaruit voorgelees+ vir die mans, die vrouens en almal wat kon verstaan, en die volk het aandagtig na die Wetboek geluister.+ Nehemia Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 8:3 Die Wagtoring,2013/10/15, bl. 21-22
3 En hy het van dagbreek af tot die middag toe voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, daaruit voorgelees+ vir die mans, die vrouens en almal wat kon verstaan, en die volk het aandagtig na die Wetboek geluister.+