Nehemia 9:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 “U het koninkryke en volke aan hulle gegee en dit stuk vir stuk uitgedeel,+ sodat hulle die land van Sihon,+ dit wil sê die land van die koning van Hesbon,+ sowel as die land van koning Og+ van Basan in besit geneem het.
22 “U het koninkryke en volke aan hulle gegee en dit stuk vir stuk uitgedeel,+ sodat hulle die land van Sihon,+ dit wil sê die land van die koning van Hesbon,+ sowel as die land van koning Og+ van Basan in besit geneem het.