Nehemia 9:30 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 30 U was baie jare lank geduldig met hulle,+ en u het hulle bly waarsku deur u gees, deur middel van u profete, maar hulle het geweier om te luister. Uiteindelik het u hulle in die hand van die volke van die lande gegee.+
30 U was baie jare lank geduldig met hulle,+ en u het hulle bly waarsku deur u gees, deur middel van u profete, maar hulle het geweier om te luister. Uiteindelik het u hulle in die hand van die volke van die lande gegee.+