15 In daardie dae het ek gesien dat mense in Juda op die Sabbat+ wynperse trap en graanhope inbring en dit op donkies laai, en hulle het wyn, druiwe en vye en allerhande vragte op die Sabbatdag in Jerusalem ingebring.+ Ek het hulle dus gewaarsku dat hulle nie op daardie dag kos moet verkoop nie.